 |
|
'n Skitterende program vir opvoeder en leerder |
|
|
|
Knowledge Network is 'n skitterender program vie
opvoeder en leerder. Die lesse is so uitgewerk
dat dit die opvoeder help om stap vir stap op 'n
eenvoudige manier die leerder baie
rekenaarvaardig te maak. Die leerders geniet die
klasse ongelooflik. |
|
| Ek
persoonlik dink dis 'n puik program en die feit
dat die ouer leeders 'n Internasionale "Mouse
Exam" kan skryf bewys nog verder wat 'n
fantastiese program Knowledge Network is.
Voorwaar 'n moet
in elke skool
Riana Mouton (onderwyser) |
 |
|
|
|
Menings van ons
leerders:
Vir die afgelope
jaar het ons die rekenaarsperiodes die Knowledge
Network program gevolg. Ons leer om die
verskillende programme te gebruik soos by
Microsoft Powerpoint, Word en Encarta. Ons het
al advertensies, kompetisies, aanbiedings en
vele meer gemaak.
Ek het al baie
nuwe dinge geleer (al het ek dieselfde programme
oop die rekenaar by die huis) wat ek nie eers
geweet het bestaan nie. Dit is baie lekker on
Knowledge Network te doen en ek sien altyd uit
na die rekenaarperiodes.
Marie Smit (graad 7) |
Dit is 'n baie goeie
program en leer ons baie. Ons leer van al die
verskillende programme. Wat vir my ongelooflik is, is
dat al die kleintjies leer ook op 'n vroeë
stadium om rekenaarvaardig te word.
Ek geniet dit baie.
Dietrich Faurie (graad 7)
Ons het baie geleer en
kan al amper enige iets doen op die rekenaars. Vir my
was die heel lekkerste die PowerPoint Presentations wat
ons opgestel het en vir die klas moes aanbied.
Ek gaan dit regtig mis
volgende jaar. Marleen
Van Wyk (graad 7) |